En toe gebeur dit.
February 18, 2007 at 16:59 12 comments

Ja, glo dit of nie… ek is terug. Na omswerwinge te wyd en te wild om ooit in hierdie teks te beskryf, het ek die weg terug na my eie blog gevind.
Nou moet julle pasop.
Entry filed under: General. Tags: .
1.
Johan Swarts | February 18, 2007 at 19:48
om vir Yngwie Malmsteen te quote (nadat hy onder die invloed van alkohol op ‘n vliegtuig deur ‘n lugwaardin wakkergemaak is om te hoor of hy ‘n donut wil hê): YOU’VE UNLEASHED THE FOCKIN FURY!
welkom terug
2.
Johan Swarts | April 3, 2007 at 20:29
(nou is so half die punt waar jy die fury begin unleash)
3.
Johan Swarts | April 14, 2007 at 21:31
(maw blog)
4.
Johan Swarts | May 10, 2007 at 22:02
komaaaaan, UNLEASH!
5.
Johan Swarts | May 21, 2007 at 20:57
tra la la la la
6.
Johan Swarts | June 4, 2007 at 19:51
FURY! I CHOOSE YOU!!!
[gil soos 'n pokemon op tik]
7.
KruidjieRoerMyNie | November 20, 2007 at 16:03
Is hierdie ‘n toets?
8.
Johan Swarts | August 17, 2008 at 23:35
siende dat ser verby is, is ek seker jy gaan nou begin blog.
9.
Bernard | October 21, 2008 at 06:07
ah the irony
10.
Johan Swarts | October 21, 2008 at 15:31
/me poke
11.
Johan Swarts | December 2, 2008 at 14:19
*collapses*
12.
Johan Swarts | August 3, 2009 at 15:25
supercalifragilisticexpeealidooocious…